DiscoverThe Baascast"But Did Ya Die?" - TUIN se Storie van Hoop -[Baascast #36]
"But Did Ya Die?" - TUIN se Storie van Hoop -[Baascast #36]

"But Did Ya Die?" - TUIN se Storie van Hoop -[Baascast #36]

Update: 2025-10-27
Share

Description

WAARSKUWING: Die episode deel met sake soos verslawing, self-skade, en meer. Sensitiewe kykers wees gewaarsku - maar weet net, die is 'n verhaal van hoop!TUIN praat vir die eerste keer uit oor haar ervaringe van die afgelope paar jaar - Hoe sy haarself uit 'n pad van verslawing en verderf gekry het, en die waarhede wat sy geleer het along the way. Ons gesels ook oor haar nuwe song (wat sy saam met Ampie uitgebring het): Konfetti Sonder Kleur - 'n Pragtige song geinspireer deur wyle Kobus de Kock Jnr. Dit is hartroerend.Verder probeer ek om die Tuin-puns tot 'n minimum beperk - en ek fail slegs ligweg daarmee ;-) -------------- Click op dinge:Baas de Beer: ⁠https://linktr.ee/ChristoDeBeer⁠Konfetti Sonder Kleur:    • Ampie & Tuin - Konfetti Sonder Kleur (Ampt...  

Tuin Tok: https://www.tiktok.com/@tuinmuso

Tuinstagram: https://www.instagram.com/tuinmuso

Tuin Gesigboek: https://www.facebook.com/share/1K2cLj5BqS/

-------------- Recorded at Boathouse Studio, Equestria (Pretoria)Recording and editing by Christo de Beer.Cameras sponsored by Audiotorch

Comments 
loading
In Channel
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

"But Did Ya Die?" - TUIN se Storie van Hoop -[Baascast #36]

"But Did Ya Die?" - TUIN se Storie van Hoop -[Baascast #36]

Baas de Beer